Contact us on info@wimtv.net
Follow us: AFR | ENG
AFR | ENG
R
65
.00

Andriëtte

Shown live on

Friday

16 April at 19:00

Die pragtige dame van Brackenfell gaan die Heroes en WimTv teater bekoor met liedjies van haar splinternuwe album

Liedjies soos Druppel in die See en Water onder die Brug word gereeld gehoor op Bok Radio en jy kan nou deel wees van die gehoor!

Kaartjies vir die Biltong Sessie, waar jy die vertoning van enige plek in die wêreld kan kyk, kos R65 per toestel.

Indien jy wil deel wees van die gehoor kan jy die teater kaartjies koop teen R150pp

Select your option:
Sign In and Buy an Online Ticket to view again

Watch Andriëtte in the comfort of your living room again.

Quantity