Contact us on info@wimtv.net
Follow us: AFR | ENG
AFR | ENG
R
4000
.00

Bok Radio Gholfdag

Shown live on

Tuesday

2 November at 10:00

Die Bok Radio Gholfdag vind plaas op 2 November 2021 by die Durbanville Gholfklub en jy kan uitsien na ‘n lekker dag van gholf en kuier saam met die Bokspan sowel as Bok van Blerk.
Hierdie jaar gaan ons nog groter en beter, so jy wil nie hierdie kans laat verbygaan nie. Die gholfdag formaat is ‘n 4 Ball American Scramble (2 scores to count)
Slegs plek vir 25 x 4 balle (120 spelers)
Bespreek nou jou 4 bal teen R4000 wat insluit ‘n propvol goodie bag, ‘n gholfhemp, ‘n ligte ete by die “halfway house” en jou ete tydens ons prysuitdeling.
Dui asb vir ons jou span se gholfhemp groottes aan sowel of julle die prysuitdeling saam met ons gaan bywoon.

Benodig jy uistekende blootstelling vir jou maatskappy, raak dan betrokke as ‘n borg.
Borg ‘n “tee” teen R4000.00 elk of ‘n “green” teen R2500.00 en kom geniet die dag saam die spelers en die Bokspan.
Verskeie ander borgskapgeleenthede ook beskikbaar

Vir meer inligting oor ons gholfdag en hoe jy betrokke kan raak deur middel van borgskappe stuur gerus ‘n epos aan gholf@bokradio.co.za

Select your option:

Quantity