Contact us on info@wimtv.net
Follow us: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Suid Afrikaanse Divas

Shown live on

Friday

31 July at 18:00

Ons eerste Biltong Sessie DIVAS vertoning met Le-Lue, Leah, Tasché en Nadia Louw.

As jy wil hoor hoe Tasché Purple Rain sing en Leah ‘n nommer doen van Pink, is hierdie beslis ‘n vertoning wat jy nie wil misloop nie.

Le-Lue gaan jou verbaas met haar weergawe van ACDC terwyl Nadia gaan sorg vir ‘n Tina Turner treffer.

Dit gaan een groot saamsing partytjie wees in die gemak van jou eie huis. Van oud tot jonk gaan almal ‘n gunsteling hê uit die Divas se speellys.

Click here to view the Preview
Select your option:
Sign In and Buy an Online Ticket to view again

Watch Suid Afrikaanse Divas in the comfort of your living room again.

Quantity