Contact us on info@wimtv.net
Follow us: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Storytellers met Juan Casey

Shown live on

Saturday

15 August at 17:00

Juan Casey het tydens die Biltong Sessies homself bewys as ‘n veelsydige kunstenaar wat nie hoef terug te staan vir enige iemand.

Tydens hierdie uniekie produksie – Storytellers vertel Juan die stories agter elke kunstenaar en liedjie.

Verbeel jou vir ‘n oomblik jy is by ‘n Johnny Cash vertoning, die volgende oomblik stap Bob Dylan in en daarna Van Morrison.
Terwyl jy lekker “Brown Eyed Girl” saamsing, verskyn Prince en die klanke van “Purple Rain” gee jou hoendervleis.
Jy moet jouself knyp want net toe jy dink dit kan nie beter nie, verskyn Bruce Springsteen en jy spring op en af op die maat van “Dancing in the Dark”.
Daarna word jy weg gevoer na die “Sound of Silence” van Simon en Garfunkel…!

Hierdie is beslis ‘n vertoning wat jy nie wil mis nie.

Click here to view the Preview
Select your option:
Sign In and Buy a Ticket to view again

Watch Storytellers met Juan Casey in the comfort of your living room again.

Quantity