Contact us on info@wimtv.net
Follow us: AFR | ENG
AFR | ENG
R
65
.00
R
35
.00

Steve Hofmeyr

Shown live on

Friday

26 February at 19:00

Steve Hofmeyr is weer terug op die Biltong Sessies, maar die keer is dit regstreeks vanaf die WimTV Teater.

Jy kan uitsien na van Steve se grootste Afrikaanse treffers - van die liedjies wat jy hom mee leer ken tot die wat vandag steeds op die treffersparades verskyn.

Kyk dit in die gemak van jou eie huis, of bespreek vir jou een van die 50 sitplekke wat in die teater beskikbaar is.

Select your option:
Sign In and Buy an Online Ticket to view again

Watch Steve Hofmeyr in the comfort of your living room again.

Quantity