Contact us on info@wimtv.net
Follow us: AFR | ENG
AFR | ENG
R
45
.00
R
35
.00

Roan Ash

Shown live on

Saturday

25 July at 17:00

Roan Ash het geen bekendstelling nodig - met sy unieke stem en lirieke wat met jou siel praat was hy 2019 se Nasionale Kunstenaar van die Jaar by die Bokkie toekennings. Hy deel die verhoog met Hiram Koopman en Dawie de Jager om te verseker jy kry net die beste vermaak in die gemak van jou eie huis.

Liedjies soos “Whiskey to my Soul” en “If I Ever Saw Heaven” het sy loopbaan op Internasionale vlak geplaas.

Select your option:
Sign In and Buy an Online Ticket to view again

Watch Roan Ash in the comfort of your living room again.

Quantity