Ray Dylan - Country
Shown live on
Saturday
8 August at 17:00
Tydens hierdie Biltong Sessie regstreeks vanaf die Jamrock Teater sing Ray Dylan, die Koning van Harte, sy grootste treffers.
Ray word vergesel deur ‘n volle orkes en hierdie is beslis een van ons gunsteling Biltong Sessies.
As een van Suid-Afrika se gunsteling Country sangers is daar ook ‘n paar treffers soos Pretty Woman en Ring of Fire.
Click here to view the Preview