Contact us on info@wimtv.net
Follow us: AFR | ENG
AFR | ENG
R
65
.00

Jan Rhaap

Shown live on

Friday

5 March at 19:00

Liedjieskrywer, sanger en boer van die Noord-Kaap, Jan Rhaap, kom stel sy 4de album vry by die Heroes Restaurant!

Sy nuwe album getiteld “Elmboog na Bo” is beslis een om na uit te sien met treffers soos “Maak jou maak(e)”, “Adrenalien”, en sy nuutste enkelsnit “Kom Loop”.

Select your option:
Sign In and Buy an Online Ticket to view again

Watch Jan Rhaap in the comfort of your living room again.

Quantity