Contact us on info@wimtv.net
Follow us: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Gareth James

Shown live on

Saturday

4 July at 17:00

Ons bied met trots aan ‘n Biltong Sessie met Gareth James.

Gareth is bekend vir sy Smokie Tribute vertonings, maar bring ‘n mengelmoes van die grootste Rock groepe na die Jamrock Teater verhoog.

As jy hou van die musiek van CAT STEVENS, LIVE, OASIS en SMOKIE is hierdie beslis ‘n vertoning wat jy nie wil misloop nie.

Click here to view the Preview
Select your option:
Sign In and Buy an Online Ticket to view again

Watch Gareth James in the comfort of your living room again.

Quantity