Contact us on info@wimtv.net
Follow us: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00

Elvis Presley Tribute

Shown live on

Saturday

21 November at 19:00

Op Saterdag 21 November gaan ons die klanke van ELVIS PRESLEY herleef op die WimTV Biltong Sessie.

Nicholis Louw se Tribute To Elvis vertoning saam met ‘n volle orkes gaan jou terug vat in tyd na ‘n era van Jailhouse Rock, Blue Suede Shoes en Suspicious Minds.

Kry jou kaartjie nou vir slegs R55 en verbeel jou vir ‘n oomblik jy kyk na die koning van Rock ‘n Roll in die gemak van jou eie huis

Select your option:
Sign In and Buy a Ticket to view again

Watch Elvis Presley Tribute in the comfort of your living room again.

Buy a monthly package

Watch all Biltong Sessions for January as well as many other content in the comfort of your living room.

Quantity