Contact us on info@wimtv.net
Follow us: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Die Akoestiese Kitaar

Shown live on

Saturday

17 October at 17:00

Die Biltong Sessies bied aan - Die Akoestiese Kitaar met Loki Rothman en Albert Frost.

Loki Rothman en Albert Frost neem jou op ‘n reis met een van die wêreld se gewildste snaar instrumente.

Albert Frost is bekend vir sy ongelooflike blues styl, terwyl Loki Rothman wêreldwyd erken word as een van die beste kitaarspelers.

Die Akoestiese Kitaar beloof om iets te wees wat jy nog nooit beleef het nie.

Click here to view the Preview
Select your option:
Sign In and Buy a Ticket to view again

Watch Die Akoestiese Kitaar in the comfort of your living room again.

Quantity