Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Hulp

Hoe dit werk

Dit is so maklik om verbind te word as 'n een, en 'n twee, en 'n een twee drie vier....

Omdat Wim TV 100% op die internet gebaseer is, kan jy ons op enige toestel, altyd en oral besigtig.

Volg die onderstaande stappe om te begin kyk

Stap 1

Teken In of Registreer

Jy kan maklik registreer met jou e-posadres of registreer met jou Google rekening.
After you have signed in you will be able to view all FREE content and also purchase your Biltong Session tickets for the streaming shows and the show held at venues. You will also be able to shop online (coming soon).

Teken hier In Registreer Hier

Stap 2

Kies n sessie of 'n episode

Besigtig ons biblioteek van ons Wim TV episodes, die komende en die vorige Biltiong Sessies. Kies wat jy wil kyk en kies dit.

As jy 'n maandelikse pakket Wim TV koop, kan jy al die Wim TV en Biltong Sessies vir die maand met 'n eenmalige aankoop kyk.

Wim TV Episodes Biltong Sessies Wim TV Pakette

Stap 3

Sit terug en ontspan

As u enige vrae het, kontak ons ​​gerus hier.

Kontak Ons

Vrae

Jy moet 'n nuwe profiel skep aangesien die Howler profiel nie gelink is met die nuwe platform nie. Dit is baie maklik - jy kliek regs bo op 'Teken In' - jy tik net jou naam, van en epos adres. Jy kies n wagwoord en siedaar jy is aangeteken.
Indien jy dit op Howler gekoop het - kliek op die Howler opsie by die vertoning en hy sal jou neem na die ou manier waaraan jy gewoont is.
Maak seker jy is ingeteken met dieselfde epos adres as waarmee jy die kaartjie gekoop het en jy sal die 'Aanlyn Stroom' opsie sien waarop jy kan kliek.
Kliek op die maand pakket opsie en kliek op die Howler opsie waar hy jou sal neem na die Howler site waar jy jou maand pakket sal kan kry.
Die vertoning sal vir 36uur beskikbaar wees om te kyk.
Die vertonings in die maand pakket is vir die volle maand waarvoor jy gekoop het beskikbaar.