Daar is min mense wat met woorde kan toor soos Adam Tas. Ons vier Vadersdag in die geselskap van die “Man soos my Pa” skrywer. Kom geniet ‘n gesellige Sondag middag by Heroes Restaurant. Deure maak 12H00 oop.
Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"
Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560
Maak oop in Maps
Hoeveelheid