Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Tydlose Heroes

Tydloos is terug, maar met ‘n nuwe baadjie.

Le-Lue, Natisha, Yolandie, Justen Hosken en Johan Roos bring hulde aan van die grootste Heroes in musiek – Elton John, Elvis Presley, Smokie en Tina Turner.

Kaartjies vir Tydloos verkoop altyd baie vinnig uit, so bespreek betyds jou plek in die teater vir een van 11 vertonings.
Jy kan dit ook aanlyn kyk wanneer ons Tydlose Heroes direk na jou toe bring met ‘n Biltong Sessie op die 10de Julie.

Heroes restaurant

Die volgende datums is beskikbaar by WimTV Teater:
Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

10 Julie (49 Sitplekke oor)

9 Julie (85 Sitplekke oor)

3 Julie (80 Sitplekke oor)

2 Julie (37 Sitplekke oor)

1 Julie (83 Sitplekke oor)

17 Junie (98 Sitplekke oor)

18 Junie (70 Sitplekke oor)

19 Junie (80 Sitplekke oor)

24 Junie (58 Sitplekke oor)

25 Junie (48 Sitplekke oor)

26 Junie (52 Sitplekke oor)

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Kies jou gewenste datum:

Hoeveelheid