Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Springbok Opskop

Springbokke vs Britse & Ierse Leeus Rugby

Die Springbokke pak die Britse en Ietse Leeus aan, geen toeskouers word by die wedstryde toegelaat nie, so Heroes is die plek om te wees!

Rugby op die grootskerm en verskeie specials is vanselfsprekend!


Belangrike inligting:
Deure vir die rugby maak 16h00 oop.
Daar sal ‘n gastelys by die deur wees met die naam op van die persoon wie die kaartjies gekoop het.
Dit is nie nodig om enige papierwerk saam te bring nie. Jou gaste wat saam met jou aan tafel sit, kan net jou naam by die deur gee.
Agv Covid regulasies spasieer ons met elke vertoning die tafels sodat almal inpas, dus is die tafel nommers nooit dieselfde nie.
Sodra jy by die deur kom, sal sekuriteit vir jou, jou tafel nommer gee en die kelner sal jou na jou tafel toe neem.
Alle kaartjies wat onder dieselfde naam gekoop is, sal aan een tafel sit.

Heroes restaurant

Die volgende datums is beskikbaar by WimTV Teater:
Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

7 Augustus Uitverkoop

31 Julie Uitverkoop

24 Julie Uitverkoop

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Kies jou gewenste datum:

Hoeveelheid