Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Snotkop

Deure maak 18h00 oop en die vertoning begin om 20h00

Belangrike inligting:
Die kombuise maak teen 20h00 toe, dus moedig ons jou en jou gaste aan om van 18h00 af in te kom en te bestel.
Geen terugbetalings of ruil van kaartjies na ander datums word gedoen nie.
Jy het nie nodig om enige papierwerk saam te bring nie. Sekuriteit by die deur het die gastelys met elkeen se naam en van wat kaartjies gekoop het. Jou gaste kan jou naam by die deur gee en die kelners sal jou na jou tafel toe neem.
Alle kaartjies wat onder dieselfde naam gekoop is, word outomaties aan dieselfde tafel gesit.
Daar sal ‘n dag voor die tyd ‘n e-pos uitgestuur word aan almal wat kaartjies gekoop het, indien jy ‘n spesiale versoek het, kan jy op daardie e-pos antwoord.

Heroes restaurant

Die volgende datums is beskikbaar by WimTV Teater - 200:
Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

R 250.00

15 Januarie 20:00(10 Sitplekke oor)

R 250.00

14 Januarie 20:00(56 Sitplekke oor)

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Please select your desired date:

Hoeveelheid