Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
100
.00

Loki & Margot Rothman

Was regstreeks gestroom op

Sondag

13 Junie om 13:30

Die broer en suster het geen bekendstelling nodig nie, talent vloei vollop in die familie.
Kom geniet ‘n heerlike Sondag by Heroes Restaurant.

Belangrike inligting:
Deure vir die vertoning maak 12h00 oop, sodat jy rustig voor die tyd iets kan eet.
Die vertoning begin stiptelik om 13h30.
Ons moedig ons gaste aan om kos te bestel voor die vertoning te begin. Die huis ligte word afgeskakel tydens die vertoning en dis aansienlik moeiliker om in die donker te eet :)
Daar sal ‘n gastelys by die deur wees met die naam op van die persoon wie die kaartjies gekoop het.

Dit is nie nodig om enige papierwerk saam te bring nie. Jou gaste wat saam met jou aan tafel sit, kan net jou naam by die deur gee.

Agv Covid regulasies spasieer ons met elke vertoning die tafels sodat almal inpas, dus is die tafel nommers nooit dieselfde nie.

Sodra jy by die deur kom, sal sekuriteit vir jou, jou tafel nommer gee en die kelner sal jou na jou tafel toe neem.

Kies jou opsie:

Hoeveelheid