Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Juanita du Plessis

Die koningin van Afrikaanse musiek, Juanita du Plessis kom maak ‘n draai by Heroes Restaurant.

Sy het diep in elke Suid-Afrikaner se hart ingekruip met haar stylvolheid en musiek.

Van Ska-Rumba tot Maak dit Los vermaak Juanita du Plessis ons al vir die afgelope 20 jaar.

Slegs 100 kaartjies beskikbaar per vertoning.

Deure open om 18h00 en die vertonings begin om 19h30.

Heroes restaurant

Die volgende datums is beskikbaar by WimTV Teater - 50:
Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Please select your desired date:

Hoeveelheid