Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Gareth James

Belangrike inligting:
Deure maak 12h00 oop en die vertoning begin om 14h00

Daar is 3 prysklasse, die duurder kaartjies sit naby aan die verhoog, die middel prysklas in die middel en die goedkoopste kaartjies sit agter.

Kies asb mooi jou prysklas. Ons kan nie na die tyd kaartjies ruil vir beter sitplekke nie.

Geen terugbetalings of ruil van kaartjies na ander datums word gedoen nie.

Jy het nie nodig om enige papierwerk saam te bring nie. Sekuriteit by die deur het die gastelys met elkeen se naam en van wat kaartjies gekoop het. Jou gaste kan jou naam by die deur gee en die kelners sal jou na jou tafel toe neem.

Daar sal ‘n dag voor die tyd ‘n e-pos uitgestuur word aan almal wat kaartjies gekoop het, indien jy ‘n spesiale versoek het, kan jy op daardie e-pos antwoord.

Heroes restaurant

Die volgende datums is beskikbaar by WimTV Teater - 50:
Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Kies jou gewenste plek:

Hoeveelheid