Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Begin binne

R
200
.00

Francois van Coke

Woensdag

30 Junie om 19:00

Francois se treffende akoestiese vertonings is baie spesiaal en hou sy gehore vasgenael. Hy en sy kitaarspeler, Richard Onraet, voer ‘n versameling liedjies op vanaf sy solo albums insluitend, “Dagdrome in suburbia”, Van Coke Kartel, en Fokofpolisiekar treffers, asook ‘n "cover" of twee van Francois se gunsteling liedjies.

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Kies jou opsie:
Uitverkoop
Bespreek by WimTV Teater - 100

R 200.00

Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

Maak oop in Maps

Hoeveelheid