Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Begin binne

R
200
.00

Danie Reënwolf

Donderdag

27 Mei om 19:00

Danie stel sy nuwe digbundel “Sterreval” vry en as deel van die toer stop hy by Heroes!

Wees deel van die ongelooflike aand waar musiek en digkuns mekaar ontmoet.

Die splinternue Sterreval digbundel sal ook op die aand tekoop wees.

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Kies jou opsie:
75 Sitplekke oor
Bespreek by WimTV Teater - 100

R 200.00

Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

Maak oop in Maps

Hoeveelheid