Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Begin binne

R
200
.00

Brendan Peyper

Sondag

30 Mei om 13:30

Brendan Peyper het geen bekendstelling nodig nie! Jy kan gereed maak vir 'n top-klas vertoning deur die Vasdanslyf sanger.

Kom Klim op jou Everest! Wie weet, dalk ontmoet jy jou Trouvrou, want jy is so sterk soos 'n Leeu! #LekkerderOpMyTrekker

Deure maak om 17h00 oop met die vertoning wat 19h00 begin.

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Kies jou opsie:
31 Sitplekke oor
Bespreek by WimTV Teater - 100

R 200.00

Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

Maak oop in Maps

Hoeveelheid