Bernice West
Vrydag
7 Mei om 19:00
Die energieke, jong dame, Bernice West is die nuwe Afrikaanse sang-sensasie!
Jy ken al haar treffers soos: Sonop-Blom, Kom Binne en Die hart.
Moenie haar vertonings by die Heroes Restaurant en WimTv teater misloop nie.
Spesiale aanbiedings van Hunters sal deur die loop van die aand beskikbaar wees.
Heroes Restaurant
Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"