Dis hoogtyd dat Arno Jordaan weer in die Kaap kom kuier en hierdie keer by Heroes Restaurant en die WimTv Teater. Indien jy deel van die gehoor wil wees kan jy jou kaartjie koop teen R120pp
Die volgende datums is beskikbaar by WimTV Teater:Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560
10 April
Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"
Hoeveelheid