Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Begin binne

R
150
.00

Andriëtte

Saterdag

17 April om 19:00

Die pragtige dame van Brackenfell gaan die Heroes en WimTv teater bekoor met liedjies van haar splinternuwe album Hartsland.

Liedjies soos Druppel in die See en Water onder die Brug word gereeld gehoor op Bok Radio en jy kan nou deel wees van die gehoor!

Indien jy wil deel wees van die gehoor kan jy die teater kaartjies koop teen R150pp

Jy sal by die deur ontvang word met ‘n verwelkomings drankie van KWV.

Spesiale aanbiedings deur Imagin en KWV 3jaar deur die loop van die aand beskikbaar.

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Kies jou opsie:
Uitverkoop
Bespreek by WimTV Teater - 100

R 150.00

Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

Maak oop in Maps

Hoeveelheid