Wikus Botma is die nuwe sangsensasie in Suid-Afrika! Met sy weergawes van The Story en Vier Seisoene kind het hy reeds die Heroes gehoor aan sy lippe gehad. Hy is terug vir nog 2 vertonings. Deure open 17h00 show begin 19h00
Die volgende datums is beskikbaar by WimTV Teater:Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560
15 Mei (95 Sitplekke oor)
14 Mei (93 Sitplekke oor)
Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"
Hoeveelheid