Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Tydlose Heroes

Tydloos is terug, maar met ‘n nuwe baadjie.

Le-Lue, Natisha, Yolandie, Die 1925 Band en Johan Roos bring hulde aan van die grootste Heroes in musiek – Elton John, Elvis Presley, Smokie en Tina Turner.

Kaartjies vir Tydloos verkoop altyd baie vinnig uit, so bespreek betyds jou plek in die teater vir een van 11 vertonings.

Heroes restaurant

Die volgende datums is beskikbaar by WimTV Teater:
Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Please select your desired date:

Hoeveelheid