Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
65
.00

Tasché

Was regstreeks gestroom op

Vrydag

19 Maart om 19:00

Met Tasché se wêreldklas stem en boeiende vertolking van musiek hou sy haar gehoor gevange met sielvolle akoestiese verwerkings van bestaande treffers, soos ‘Vier seisoene kind’ asook haar oorspronlike treffers.

Tasché word op akoestiese kitaar begelei deur Frank Freeman.

Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n Kaartjie om die vertoning weer aanlyn te kyk

Kyk Tasché in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid