Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Suid Afrikaanse Divas

Was regstreeks gestroom op

Vrydag

31 Julie om 18:00

Ons eerste Biltong Sessie DIVAS vertoning met Le-Lue, Leah, Tasché en Nadia Louw.

As jy wil hoor hoe Tasché Purple Rain sing en Leah ‘n nommer doen van Pink, is hierdie beslis ‘n vertoning wat jy nie wil misloop nie.

Le-Lue gaan jou verbaas met haar weergawe van ACDC terwyl Nadia gaan sorg vir ‘n Tina Turner treffer.

Dit gaan een groot saamsing partytjie wees in die gemak van jou eie huis. Van oud tot jonk gaan almal ‘n gunsteling hê uit die Divas se speellys.

Klik hier om Voorskou te kyk
Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n kaartjie om weer te kyk

Besigtig Suid Afrikaanse Divas weer in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid