Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
65
.00
R
35
.00

Steve Hofmeyr

Was regstreeks gestroom op

Vrydag

26 Februarie om 19:00

Steve Hofmeyr is weer terug op die Biltong Sessies, maar die keer is dit regstreeks vanaf die WimTV Teater.

Jy kan uitsien na van Steve se grootste Afrikaanse treffers - van die liedjies wat jy hom mee leer ken tot die wat vandag steeds op die treffersparades verskyn.

Kyk dit in die gemak van jou eie huis, of bespreek vir jou een van die 50 sitplekke wat in die teater beskikbaar is.

Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n Kaartjie om die vertoning weer aanlyn te kyk

Kyk Steve Hofmeyr in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid