Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Steve Hofmeyr

Was regstreeks gestroom op

Saterdag

25 April om 17:00

Hierdie was Steve Hofmeyr se heel eerste aanlyn vertoning tydens die Covid-19 Pandemie.

Met tye onseker en vertonings heeltemal taboe moes Steve vinnig aanpas en tegnologie inspan om eksklusief op die Bok Radio Biltong Sessie te kuier saam met Wimpie van der Sandt.

Byna 7000 mense het op Saterdag 25 April ingeskakel om saam met Steve te kuier. Treffers soos “Agter elke man, Kyk hoe lyk ons nou, Pampoen, Laaste lag en Ek ken jou soms” was van die hoogetpunte waarna kykers kan uitsien.

Klik hier om Voorskou te kyk
Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n kaartjie om weer te kyk

Besigtig Steve Hofmeyr weer in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid