Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Spoegwolf

Was regstreeks gestroom op

Saterdag

12 September om 17:00

Die bekende groep Spoegwolf het ‘n nuwe album ‘Wind’ kom bekendstel op die Wim TV Biltong Sessies!

Spoegwolf breek die verhoog en n paar tafels so jy sal hierdie vertoning gate uit geniet.

Sing saam met hierdie manne in die gemak van jou eie huis!

Klik hier om Voorskou te kyk
Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n kaartjie om weer te kyk

Besigtig Spoegwolf weer in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid