Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Rough Diamond

Was regstreeks gestroom op

Saterdag

24 Oktober om 17:00

Johan Liebenberg is terug op die Biltong Sessies met die musiek van Neil Diamond.

Op Saterdag 24 Oktober bring “Rough Diamond” al die ‘ander’ Neil Diamond liedjies in die kollig.

Elke Neil Diamond vertoning se speellys bestaan gewoonlik uit die groot treffers soos “Sweet Caroline, Cracklin’ Rosie, I am I said en Solitary Man”, maar daar is so baie ‘ander’ treffers soos “Let me take you in my arms again, Glory roads, Be, Skybird en My Louise”, wat altyd in die slag bly want daar is net te min tyd!

Met hierdie vertoning wil ons die ‘ander’ Neil Diamond treffers in die kollig plaas, sê Wimpie van der Sandt, vervaardiger van die program.

Klik hier om Voorskou te kyk
Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n Kaartjie om die vertoning weer aanlyn te kyk

Kyk Rough Diamond in die gemak van jou braaikamer.

Koop 'n maandelikse pakket

Kyk al die Biltong Sessies vir September as ook baie ander plaaslike talent in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid