Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Ray Dylan - Country

Was regstreeks gestroom op

Saterdag

8 Augustus om 17:00

Tydens hierdie Biltong Sessie regstreeks vanaf die Jamrock Teater sing Ray Dylan, die Koning van Harte, sy grootste treffers.

Ray word vergesel deur ‘n volle orkes en hierdie is beslis een van ons gunsteling Biltong Sessies.

As een van Suid-Afrika se gunsteling Country sangers is daar ook ‘n paar treffers soos Pretty Woman en Ring of Fire.

Klik hier om Voorskou te kyk
Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n kaartjie om weer te kyk

Besigtig Ray Dylan - Country weer in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid