Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Begin binne

R
55
.00

Ray Dylan

Saterdag

12 Desember om 19:00

Ray Dylan is terug vir nog ‘n Biltong Sessie op die 12de Desember om 19:00 en na sy vorige fantastiese Country vertoning beloof hierdie om nog groter te wees.

Ray Dylan is ferm gevestig as een van Suid-Afrika se gunsteling stemme en jy wil verseker nie hierdie Biltong Sessie mis nie.

Liedjies soos Jessica, Hokaai Stop die Lorrie en Angelface is net ‘n paar van sy treffers wat jy na kan uitsien!

Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n Kaartjie

Besigtig Ray Dylan weer in die gemak van jou braaikamer.

Koop 'n maandelikse pakket

Besigtig al die Biltong Sessies vir December as ook baie ander plaaslike talent in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid