Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Neil Diamond Tribute

Was regstreeks gestroom op

Saterdag

9 Mei om 17:00

Suid Afrika se eie Neil Diamond – Johan Liebenberg het geen bekendstelling nodig nie en het verskei kere sy verskyning gemaak op die Biltong Sessies.

Hierdie was die eerste Biltong Sessie wat opgeneem was by die Jamrock Teater en die Biltong Sessies op ‘n nuwe vlak geplaas het wat klank, beeld en die produksie in geheel aanbetref.

Tydens hierdie vertoning speel Johan en sy orkes bekende Diamond liedjies soos “Sweet Caroline”, “Beautiful Noise”, “Longfellow Serenade”, “I am I Said”, “Forever in Blue Jeans” en vele meer.

Klik hier om Voorskou te kyk
Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n kaartjie om weer te kyk

Besigtig Neil Diamond Tribute weer in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid