Die pragtige Nadine is weer te sien op die WimTv Teater verhoog tydens haar 2de Biltong Sessie! Wees deel van die Heroes gehoor deur 'n teater kaartjie te bespreek. KWV sal elke gas bederf met 'n gratis wynproe sessie en dalk wen jy ook 'n lekker KWV geskenkpak! Deure maak reeds om 17h00 oop sodat jy die fantastiese disse van sjef Jean-Louis Geldenhuys kan geniet.
Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"
Kyk in die gemak van jou braaikamer.
Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560
Maak oop in Maps
Hoeveelheid