Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Nadine

Was regstreeks gestroom op

Saterdag

19 September om 17:00

Nádine het ‘n Kaapse draai kom maak toe sy haar eerste verskyning gemaak het op die Wim TV Biltong Sessies.

Nádine bring ‘n paar van haar eie liedjies, sowel as ‘n paar verrassings.

‘n Ongelooflike stem wat jy kan geniet saam met ons in die gemak van jou eie huis.

Klik hier om Voorskou te kyk
Kies jou opsie:
Koop 'n maandelikse pakket

Besigtig al die Biltong Sessies vir December as ook baie ander plaaslike talent in die gemak van jou braaikamer.

Teken in en koop 'n kaartjie om weer te kyk

Besigtig Nadine weer in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid