Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00

Masters of Rock

Was regstreeks gestroom op

Saterdag

14 November om 19:00

Op Saterdag 14 November verjaar die baas van die WIMTV plaas en met sy liefde vir ROCK Musiek gaan ons dit vier saam met niemand anders as Mark Haze met sy Masters of Rock vertoning.

Kom vier Wimpie se Verjaarsdag saam met ons vir slegs R55.
Hierdie beloof om ‘n Rock ‘n Roll ervaring te wees soos geen ander.

Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n Kaartjie om die vertoning weer aanlyn te kyk

Kyk Masters of Rock in die gemak van jou braaikamer.

Koop 'n maandelikse pakket

Kyk al die Biltong Sessies vir January as ook baie ander plaaslike talent in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid