Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Kurt Darren

Daar waar Kurt Darren is, is dit altyd lekker! Kom ons maak van die Donderdag, ‘n “Klein Saterdag” soos in “Die goeie ou dae”

Belangrike inligting:
Deure vir die vertoning maak Vrydag en Saterdag 18h00 oop, sodat jy rustig voor die tyd iets kan eet.
Die vertoning begin stiptelik om 19h30.
Deure vir die vertoning maak Sondag 12h00 oop en die vertoning begin om 13h30.
Ons moedig ons gaste aan om kos te bestel voor die vertoning te begin. Die huis ligte word afgeskakel tydens die vertoning en dis aansienlik moeiliker om in die donker te eet ?
Daar sal ‘n gastelys by die deur wees met die naam op van die persoon wie die kaartjies gekoop het.
Dit is nie nodig om enige papierwerk saam te bring nie. Jou gaste wat saam met jou aan tafel sit, kan net jou naam by die deur gee.
Agv Covid regulasies spasieer ons met elke vertoning die tafels sodat almal inpas, dus is die tafel nommers nooit dieselfde nie.
Sodra jy by die deur kom, sal sekuriteit vir jou, jou tafel nommer gee en die kelner sal jou na jou tafel toe neem.
Alle kaartjies wat onder dieselfde naam gekoop is, sal aan een tafel sit.

Heroes restaurant

Die volgende datums is beskikbaar by WimTV Teater:
Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

R 180.00

31 Oktober 13:30(45 Sitplekke oor)

R 180.00

30 Oktober 18:30(9 Sitplekke oor)

R 180.00

29 Oktober 18:30(58 Sitplekke oor)

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Please select your desired date:

Hoeveelheid