Kurt Darren
Vrydag
11 Junie om 19:00
Daar waar Kurt Darren is, is dit altyd lekker! Kom ons maak van die Donderdag, ‘n “Klein Saterdag” soos in “Die goeie ou dae”
Alhoewel ons nie mag “Kaalvoetsokkie” nie, sal “Kaptein” Kurt sorg vir ‘n heerlike aand!