Daar waar Kurt Darren is, is dit altyd lekker! Kom ons maak van die Donderdag, ‘n “Klein Saterdag” soos in “Die goeie ou dae” Alhoewel ons nie mag “Kaalvoetsokkie” nie, sal “Kaptein” Kurt sorg vir ‘n heerlike aand! Deure maak 17H00 oop.
Die volgende datums is beskikbaar by WimTV Teater:Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560
10 Junie (97 Sitplekke oor)
11 Junie (91 Sitplekke oor)
Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"
Hoeveelheid