Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
50
.00

Kans

Was regstreeks gestroom op

Donderdag

15 April om 12:00

Die KANS dokumenter in Afrikaans en Engels met Engelse onderskrifte lewer 'n blik op die lewe van gewoontemisdadigers in en uit die tronk op soek na 'n beter lewe, weg van die ontstellende werklikheid waar dwelms en bende aktiwiteite enige kans op hoop sal teenstaan.

Vervaardiger en regisseur Dorette Potgieter doen ‘n beroep op die gemeenskap om betrokke te raak by onafhanklike rehabilitasie programme om misdaad te help bekam.



Wees die verskil en koop jou kaartjie vir net R50 en gee iemand anders nog 'n kans.
**Kans dra 'n ouderdomsbeperking van 16 jaar.

Klik hier om Voorskou te kyk
Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n Kaartjie om die vertoning weer aanlyn te kyk

Kyk Kans in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid