Na die vorige uitverkoopte vertonings het julle gevra en ons het geluister – Juan Boucher is terug by Heroes! Jy kan uitsien na al sy treffers asook die fantastiese musiek van sy nuutste album Gewigloos. Deure maak 17H00 oop.
Die volgende datums is beskikbaar by WimTV Teater:Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560
5 Mei Uitverkoop
6 Mei Uitverkoop
Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"
Hoeveelheid