Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Juan Boucher

Was regstreeks gestroom op

Saterdag

16 Mei om 17:00

Juan Boucher is op die Jamrock verhoog met ‘n Biltong Sessie, met bekende treffers soos ‘Whisky en jy’, ‘In die Bosveld’ en ‘Ons word een’.

Juan bring ook 'n paar van sy splinternuwe liedjies saam en dit beloof om 'n energieke vertoning te wees.

Klik hier om Voorskou te kyk
Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n kaartjie om weer te kyk

Besigtig Juan Boucher weer in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid