Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00

John Rock Prophet

Was regstreeks gestroom op

Saterdag

5 Desember om 19:00

Die man van Windhoek vermaak jou met n Biltong Sessie soos jy dit nog nooit gesien het nie!

John Rock Prophet is 'n lerieke boer, wat skryf in Afrikaans en sy eie weergawe van verskeie engelse liedjies ook doen.

'n Diep siel, maar moenie fout maak nie, hy kan ook sy hare los maak.

Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n Kaartjie om die vertoning weer aanlyn te kyk

Kyk John Rock Prophet in die gemak van jou braaikamer.

Koop 'n maandelikse pakket

Kyk al die Biltong Sessies vir November as ook baie ander plaaslike talent in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid