Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
200
.00

Jay

Jay gaan sy lyf kom skut in Heroes! Met sy energieke vertoning en bekende treffers soos “Melanie” en “Te Veel” het hy geen bekendstelling nodig onder die Heroes gaste nie.

Daar was soveel navrae vir Jay se vertoning, dat ons hom sommer vir 2 aande bespreek het.

Heroes restaurant

Die volgende datums is beskikbaar by WimTV Teater:
Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

8 Julie (84 Sitplekke oor)

7 Julie (81 Sitplekke oor)

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Kies jou gewenste datum:

Hoeveelheid