Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00
R
35
.00

Gareth James

Was regstreeks gestroom op

Saterdag

4 Julie om 17:00

Ons bied met trots aan ‘n Biltong Sessie met Gareth James.

Gareth is bekend vir sy Smokie Tribute vertonings, maar bring ‘n mengelmoes van die grootste Rock groepe na die Jamrock Teater verhoog.

As jy hou van die musiek van CAT STEVENS, LIVE, OASIS en SMOKIE is hierdie beslis ‘n vertoning wat jy nie wil misloop nie.

Klik hier om Voorskou te kyk
Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n Kaartjie om die vertoning weer aanlyn te kyk

Kyk Gareth James in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid