Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG
R
55
.00

Die Kaapse Affodille

Was regstreeks gestroom op

Saterdag

31 Oktober om 17:00

Die kitare word getokkel wanneer die WimTV #BiltongSessies vir jou die heel eerste BOEREMUSIEK uitgawe bring!

En nie sommer enige BOEREMUSIEK nie, maar ‘n groep dames wat hulself die Kaapse Affodille noem.

Hierdie dames, elkeen ‘n kranige musikant in eie reg, speel boeremusiek met ‘n moderne aanslag.

Maak seker jy kry jou kaartjie nou teen slegs R55 en geniet die musiek in die gemak van jou eie huis.

Kies jou opsie:
Teken in en koop 'n Kaartjie om die vertoning weer aanlyn te kyk

Kyk Die Kaapse Affodille in die gemak van jou braaikamer.

Koop 'n maandelikse pakket

Kyk al die Biltong Sessies vir January as ook baie ander plaaslike talent in die gemak van jou braaikamer.

Hoeveelheid