Kontak ons op info@wimtv.net
Volg ons: AFR | ENG
AFR | ENG

Begin binne

R
150
.00

Die Akoestiese Kitaar

Saterdag

22 Mei om 19:00

Albert Frost is bekend vir sy ongelooflike blues styl van kitaar speel.

Loki Rothman is besig met ’n reeks medewerkings in Afrikaanse, jazz,blues, klassieke en kontemporêre musiek.

Die kitare jaag mekaar met harmonieuse spel en wissel van die diep klanke van Albert se twaalf-snaar, tot Loki se tipiese perkussie op die bakwerk van sy kitaar.

Die moontlikhede van ‘n akoestiese kitaar gaan getoets word en is ‘n moet sien vir enige gehoor Afrikaans en Engels

Hulle het ‘n uitverkoopte toer gedoen verlede jaar van hulle produksie “Die Akoestiese Kitaar” en bring dit nou na Heroes.

Heroes restaurant
Heroes Restaurant

Kom geniet ons konings kos en kroeg by ons nuwe restaurant "Heroes"

Kies jou opsie:
92 Sitplekke oor
Bespreek by WimTV Teater - 100

R 150.00

Winkel A1, Cape Gate Decor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560

Maak oop in Maps

Hoeveelheid